Hartland Agri

bel
solar

Die Hartland Storie

Hartland Trekkers en Implemente is in 2012 deur Faan van Tonder gestig en het gegroei tot 'n huishoudelike naam in landboukringe reg oor Suid Afrika en aangrensende buurlande. Ons spesialiseer in tweedehandse trekkers en implemente en het ook toegang tot nuwe produkte uit die John Deere, New Holland, Landini en Case stalle. Ons kan ook 'n groot verskeidenheid nuwe implemente verskaf.

Kontak ons gerus aanlyn, per telefoon of kom loer sommer in by een van ons vriendelike agente. Ons is altyd gereed met 'n koppie koffie en 'n sakpas transaksie!


TrBanner

Kontak Ons

071 474 9024 - Faan

082 560 5721 - Willie

084 580 8801 - Hector

083 849 5614 - DW

scfscf1957@gmail.com

willie@hartlandtrekkers.co.za

Witklip388@gmail.com

admin@hartlandtrekkers.co.za

Port Elizabeth, Oos-Kaap

Port Elizabeth, Oos-Kaap

Thabazimbi, Limpopo

Pretoria, Gauteng

Kliek hier om die Hartland Trekkers

facebook bladsy te sien


Website gedoen deur Willie van Tonder | willie@hartlandtrekkers.co.za